<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>LB 167</aka>
<key>E</key>
<lyrics>[V1]
.E               F#m     B
 Jesus, bron van al my vreugde;
.E              B     E
 Jesus, lig van my geloof,
.E           F#m    B
 U is vol genade, waarheid
.E               B       E
 U, my Heiland, Heer en Hoof.
.B           G#m F#m
 Ja, ek is u eiendom;
.F#m             E    F#m
 U, die Seun, U het gekom.
.E            F#m      B
 As gestuurde van die Vader
.E              B      E
 is U self die weg na Hom.

[V2]
.E               F#m    B
 Jesus, bron van alle lewe,
.E             B      E
 Jesus, U wat lof verdien;
.E               F#m   B
 U, die bron van alle waarheid,
.E               B     E
 U laat my die Vader sien.
.B            G#m   F#m
 Ek is by die Vader tuis
.F#m               E      F#m
 waar my hart vol vreugde ruis.
.E            F#m      B
 U wat één is met die Vader
.E               B      E
 het die weg na Hom kom wys.</lyrics>
<title>Jesus, Bron van al my vreugde</title>
</song>